U is vry:
Ingevolge die volgende bepalings:
Erkenning. U moet erkenning verleen vir die werk op die manier wat deur die outeur of lisensiegewer gespesifiseer word.
Niekommersieel. U mag hierdie werk nie vir kommersiële doeleindes gebruik nie.
Insgelyks Deel. As u hierdie werk wysig, herskep of daarop voortbou, kan u die werk wat só ontstaan, net versprei ingevolge 'n lisensie wat identies is aan hierdie een.
Vir enige hergebruik of verspreiding moet u dit aan ander duidelik maak wat die lisensiebepalings van die werk is. Enigeen van hierdie voorwaardes kan tersyde gestel word met die toestemming van die kopiereghouer. Apart from the remix rights granted under this license, nothing in this license impairs or restricts the author's moral rights.
![[image]](http://mowser.com/img?url=http%3A%2F%2Fcreativecommons.org%2Flicenses%2F%40%40%2Fcc%2Fimages%2Finformation.png)